Stapkos / Resepte / Koswenke


Stuur asb u bydraes in.

As dit uit 'n gepubliseerde boek kom, gee asb ook die boek se naam. Ek sal u naam ook by die resep plaas. Epos my (MariusStanderPTA@gmail.com)hier.

Indeks:

  • Suikermielie slaai


  • SUIKERMIELIESLAAI
    410 g Geroomde suikermielies
    4 Piesangs (in skywe gesny)
    25 ml Mayonaise
    ½ Pynappels (in blokkies gesny)
    1 Ui (fyn gekap)
    METODE :Meng alles goed saam