Nomades Program vir 2020


[ Opgedateer 2020/11/27vr ]
Kliek op die titel van Enige kolom, bv RoeteNaam, Vanaf datum of Dae om die kolom te sorteer.
Op Sommige Staproete se name is n Webskakel gelaai wat jou sal neem na n nuwe Venster met die Roete se amptelike webtuiste (die Onderstreepte name).
Hou jou muis wyser n oomblik stil in n ry om te sien Wie het saamgestap op stappe.
Sien asb die kontak ons bladsy vir 'n verduideliking van ons klub en lede fooie.

Wilna (voorsitter) hou die besprekingslyste. Bespreek, bevestig, verander en verwyder asb jou naam by haar as jy nie meer kan gaan nie.
Betaal dan in die klub se bankrekening in (Verkieslik nie kontant nie) en laat net weet dat jy betaal het aan Marius (tesourier) met 'n duidelike beskrywing van waarvoor en watter opsies en jou naam, gewoonlik op die laatste in die week van die klubaand(eerste week van die maand, tensy anders vermeld.
Normaalweg moet die finale bedrag in die eerste week van die maand waarin die maand is betaal word, tensy anders aangedui. Duurder stappe vereis soms langer voor die tyd die volle bedrag of 'n deposito. Moenie 'n inbetalings bewys stuur nie, dit kos jou net geld, laat net weet hoeveel en vir wie en watter stap inbetaal is. Meer as een stap en/of persone kan gerus saam inbetaal word. Sien ons kontak bladsy vir ons kontakdetail en bankbesonderhede.

Staproete     DagStap     Maandvergadering     Vakansiedag     ----
Vanaf Tot Klas Aktiwiteit Naaste Dorp/Plek Tipe Dae Km
2020/01/01 Wo.   Nuwejaarsdag        
2020/01/14 Di.   Klub byeenkoms en Fotouitstalling. PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/01/24 Vr. 2020/01/26 So. Berg En Rivier (MS) Bronkhorstspruit Basiskamp.
R390(R420)
2 Nagte. 17+4Km
2020/02/04 Di.   Stap/Jaar vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/02/08 Sat. 8:00- Wolwespruit(MS) Pretoria R30 Oggend ~5km
2020/02/21 Vr. 2020/02/23 So. Skeurkrans(AML) Naboomspruit Basiskamp, Dagsirkels. R340(R370) 2 Nagte.
12,8.5Km
2019/03/03 Di.   Klub byeenkoms en Fotouitstalling. PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/03/07 Sat. 8:00-12:00 Hedianga farm (ED) Olympus plotte, Pretoria R45
geldig vir 6 dae!
Oggend
~4ure stap
10.2km(opsies van 5 of 15km ook)
2020/03/13 Vr. 2020/03/15 So. Eingedi Retreat(WM)
Vol
Ladybrand
(~500km van Pta)
Basiskamp
R520(R550) (Vol)
2 dae
Km
2020/03/27 Wo.
Uitgestel
2020/03/29 So.
AGV COVID19
Kgaswane Reservaat - Summit Roete (WM/MS)
Naga & Witkruiskrans kampe.
Rustenburg, NW.
R170(R200)+R20/motor+R40pp@hek
Rugsak(12)+
Slenterstap(12)
VOL.
2 nagte 25.3Km
2020/04/07 Di.
Afgestel
AGV COVID19 Klub byeenkoms en Fotouitstalling. PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/04/04 Sat
AFGESTEL
.
8:00
AGV COVID19
Wonderboom/Fort/ (MG) Wonderboom, Pretoria R.. Oggend
~4ure stap
~5-7km
2020/04/10 Vr.
UITGESTEL
2020/05/13 Ma.
AGV COVID19
GoldenGate - Glen Reenen Kamp. Dagstappe (MS)
Wodehouse, Cathedral cave, Brandwag, Eco-ravine, Boskloof.
~Clarence
~R400pp
Dagstappe.
Kampeer. 3 Staanplekke
3 dae. ~30Km totaal.
2020/04/27 Vr.   Vryheidsdag        
2020/04/25 Vr.
UITGESTEL
2020/05/03 Ma.
AGV COVID19
Sungazer (MS)
~Sandy Shoes. Uitsight, Edem, Langkloof, Rosendal,PaulRoux
Paul Roux (VS)
Nou vol. Geen plek meer nie.
Slenterstap & kos voorsien.
R5770(R5860)
7 nagte.
6 stapdae.
~115Km.
2019/05/01 Wo.   Werkersdag        
2020/05/09 Sat.
AFGESTEL
8:000
AGV COVID19
Farie Glen (MS) Farie Glen, Pretoria R.. Oggend
~4ure stap
~8km
met opsies.
2020/05/22
UITGESTEL
2020/05/24
AGV COVID19
Thabaphaswa Mountain Sanctury Thabaphaswa (Anvie) (WM)
Potgietersrus Rugsak/Basiskamp.
R520(R550)
2 Nagte Km.
2020/06/02 Di.
AFGESTEL
AGV COVID19 Klub byeenkoms en Fotouitstalling.      
2020/06/13 Vr.
UITGESTEL
2020/06/16 So.
AGV COVID19
Blyderivier Canyon nature reserve stap. (AML)
Paradise-3km-Watervalspruit*-13.5km-Clearstream*-13.6km-Potholes
Graskop / Gods window. Slenterstap
R975(R1020)
2.5 dae stap. 2nagte*
15Jun Verlof.
3+13.5+13.6Km
2020/07/07 Di.
AFGESTEL
AGV COVID19 Klub byeenkoms en Fotouitstalling.      
2020/07/24 Sa.
UITGESTEL
2020/07/26 Ma.
AGV COVID19
De Voetpadkloof (MG) Middelburg Basiskamp, dagsirkels
R340(R370) as ons 18 is.
2 dae
Bergtente/EieKamp
9,9.5,8,4,5Km opsies
2020/08/04 Di.
AFGESTEL
AGV COVID19> Klub byeenkoms en Fotouitstalling.      
2020/08/02.
UITGESTEL
2020/08/07.
AGV COVID19
Walvis (WM)
Reeds Volbespreek en opbetaal. Maar sit jou naam op 'n waglys vir dalk 'n 2de groep.
De Hoop natuurresetvaar Slenterstap
R3700(R3800)
Krat ingesluit.
5 dae
Plek vir 12
10Aug=Vakansiedag
2020/08/28.
AFGESTEL
2020/08/30.
AGV COVID19
Windybrow (MS) Cullinan Dagstappe
2 dae
KM
2020/09/01 Di.   Klub byeenkoms en Fotouitstalling. PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/09/05 Sat. . Groenkloof (MS) Groenkloof, Pretoria R43 Oggend
~4ure stap
~11km
met opsies.
2020/09/24 Do.   Erfenisdag        
2020/09/24
DONDERDAG
2020/09/27
SONDAG
Thabaphaswa Mountain Sanctury Thabaphaswa (Anvie) (WM)
Potgietersrus Basiskampe.
795(R840)
3 Nagte ~25Km.
7+7+10
Rosemary Hill (MG) Boschkop
Donkerhoek
R35 Oggend
~4ure stap
~12km
met opsies.
2020/10/06 Di.   Klub byeenkoms en Fotouitstalling. PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/10/09.
VR
2020/10/11.
SA
NylsVley Reservaat (MS) Nylstroom
Naboom
Dagstappe. Plek vir baie. 2 dae
17+8Km
2020/10/23.
VR
2020/10/25.
SA
Serendipity (MS)
Lodge/Villa verblyf
Naboomspruit Dagstappe.
16 Stappers
2 dae
14(19)+6Km
2020/11/03 Di.   Klub byeenkoms en Fotouitstalling. PRETORIA MARATHON KLUB      
2020/10/07 Sat.
....
Tswaing Krater(MS)
Soutpan
Pretoria Noord
Soshang
R... Oggend stap
Saam Braai
~7km
2020/11/20.
VR
2020/11/22.
SA
Elangeni-oord Waterval Boven 2dag-stap
Bagasie vervoer
2 dae
R485/(R515)
14+11Km
2020/12/05 Sa.   Jaar-eind funksie (ED) PRETORIA MARATHON KLUB R30 Kole, Tee, koffie, suiker en melk voorsien Kuier, Foto uitstalling, Prysuitdeling, braai en gesellig wees.
Die klubbestuur behou die reg voor om enige inligting op kort kennisgewing te verander.
Stappe mag gekanseleer word of geskuif word a.g.v te min belangstelling, besprekings probleme, weersomstandighede of enige ander rede (soos bv COVID19).
Opgedateer 2020/11/27vr MST

Indien u enige inligting opmerk wat verkeerd is, kontak asb die webmeester.