Nomades Voetslaanklub Kalender.

Met komplimente aan Google en Gmail vir die gratis funksie>
Hier kan jy sien wanneer stap Nomades waar. Vir meer inligting en om te bespreek of jou naam vanaf 'n lys af te haal, kontak asb die roete-organiseerder wat verandwoordelik vir die naweek/stap/byeenkoms. (Sien detail op die [2021 Jaarprogram Bladsy]).

Bladsy opgedateer 2016/12/12