Jaarlikse Foto Kompetiese Wenners
2018


WENK :
In Chrome, om 'n groter weergawe van 'n foto te sien, regs-kliek op die foto en kies 'Open image in new tab'.
In Firefox, om 'n groter weergawe van 'n foto te sien, regs-kliek op die foto en kies 'View Image'.

MENSE
KATEGORIE

1ste Plek : Jan du Preez
Suikerboschfontein
2de Plek : Corrie du Preez
Uitsoek
.
3de Plek : Erna Lubbinge
Kleinzee
4de Plek : Andries Roesh
Kleinzee
5de Plek : Daphne du Preez
Sungazer - Uniondale Game Farm

NATUUR
KATEGORIE

1ste Plek : Elsabé Düring
Diamantkus
2de Plek : Johan Celliers
Sungazer
.
3de Plek : Adele Pandegrouw
Uitsoek
4de Plek : Marli Toerien
Zongororo
5de Plek : Dave Hale
Blouwildebeest

VERTEL 'n STORIE
KATEGORIE

1ste Plek : Jannes van Ryssen
Langberg
2de Plek : Phrina Oosthuizen
Bermanzi
.
3de Plek : 4de Plek : Erika Barnard
Sungazer:Uitzicht Game Farm
5de Plek : Sanet Barnard
Groenkloof-Stappershut.
Anita Blout - Kleinzee


Marius Stander - Sugazer(WM@Slaberts)

Stapper van die jaar. 2018.
Meeste Kilometers gestap.


Die klub het vanaf Januarie 2018 tot Oktober 2018 saamgetel 3933km gestap oor 17 stappe. 55 Persone het saamgestap.
'n Totaal van 432 persoonsnagte is bespreek. 39 Nagte as groep.
As jy elke roete een keer sou stap, dus 16 stappe, sou jy 348km stap en 36 amptelike Nomades Nagte weg van die huis af gewees het. Sonder soms die ekstra nagte voor en na 'n stap.
Kom stap gerus saam met Nomades en word deel van die' statestiek in 2019.
1ste Plek : Marius Stander 2de Plek : Elsabé Düring 3de Plek : Wilma Hale 4de Plek : Dave Hale 5de Plek : Erna Lubbinge
262km in 11 stappe.. 246km in 12 stappe.. 240km in 11 stappe.. 207km in 10 stappe.. 189km in 10 stappe..
Bermanzi
Suikerboshfontein
Ezemvelo
Sungazer
Sokeng
Magaliesberg
Zongororo
Hennops
Queen Rose
Rustig
Slagthoek
Bermanzi
Suikerboschfontein
Ezemvelo
Sokeng
Magaliesberg
Uitsoek
Zongororo
Hennops
Blouwindebeest
WagNBietjie
Queen Rose
Kleinzee
Suikerboschfontein
Ezemvelo
Sokeng
Uitsoek
Zongororo
Blouwindebeest
WagNBietjie>BR>Queen Rose
Rustig
Kleinzee
Slagthoek
Suikerboschfontein
Ezemvelo
Sokeng
Uitsoek
Zongororo
Blouwindebeest
WagNBietjie
Queen Rose
Kleinzee
Slagthoek
Bermanzi
Suikerboschfontein
Ezemvelo
Sokeng
Magaliesberg
Zongororo
Hennops
Blouwindebeest
Queen Rose
Kleinzee

Opgedateer : 2019-01-10. MS.