Nomades Program vir 2021


[ Opgedateer 2021/02/14, 2021/04/15, 2021/05/03 ]


Op Sommige Staproete se name is n Webskakel gelaai wat jou sal neem na n nuwe Venster met die Roete se amptelike webtuiste (die Onderstreepte name).
Hou jou muis wyser n oomblik stil in n ry om te sien Wie het saamgestap op stappe wat reeds afgehandel is of wie het bespreek vir die' roetes(die sal so elke week opgedateer word)
Sien asb die kontak ons bladsy vir 'n verduideliking van ons klub en lede fooie.

Die ORGANISEERDER van die stap hou die besprekingslyste vir daardie stap.
Bespreek, bevestig, verander en verwyder asb jou naam by die' persoon as jy nie meer kan gaan nie.
Betaal dan in die klub se bankrekening in (Verkieslik nie kontant nie) en laat net weet dat jy betaal het aan Marius (tesourier) met die Roete verwysing, jou naam en 'n duidelike beskrywing van waarvoor en watter opsies en jou naam, gewoonlik op die laatste in die week van die klubaand(eerste week van die maand, tensy anders vermeld.
Normaalweg moet die finale bedrag in die eerste week van die maand waarin die maand is betaal word, tensy anders aangedui. Duurder stappe vereis soms langer voor die tyd die volle bedrag of 'n deposito. Moenie 'n inbetalings bewys stuur nie, dit kos jou net geld, laat net weet hoeveel en vir wie en watter stap inbetaal is. Meer as een stap en/of persone kan gerus saam inbetaal word. Sien ook ons kontak bladsy vir ons kontakdetail en bankbesonderhede.


STAPROETE ORGANISEERDERS vir 2021
Naam Epos Sel
Elsabéduringe@elections.org.za082 320 3430
Anna-Marieamlotter15@gmail.com082 334 1323
Dave davidhale65@gmail.com084 614 1144
Corrieinfo@elaesthetica.com071 640 1854
Magdamagda@sabrina.co.za083 268 6841
MariusMariusStanderPTA@gmail.com083 305 6223


Staproete     DagStap     Maandvergadering     Vakansiedag    
9
Vanaf Tot Klas / EFT KODE Aktiwiteit Naaste Dorp/Plek Tipe Dae Km
2021/01/12 Di.   Klub byeenkoms en Fotouitstalling.
AGV Covid regulasies afgestel. Reelings per Epos.
PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/01/22 Vr. 2021/01/24 So. 202101STA STAMVRUG **
Organiseerder: Magda
Bela-Bela Rugsak/Basiskamp.
R330(R360)
2 Nagte. x+y Km
2021/02/02
Di. 19:00
  Algemene Jaarvergadering
AGV Covid regulasie afgestel.
Reelings en stemming per Epos.
PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/02/06
Saterdag.
Onbeskikbaar.
DAGSTAP
VOL-Onbeskikbaar.
202102SOM SOMABULA
Organiseerder: Elsabé
Cullinan Dagstap R50 ? Km
2021/02/06
Saterdag.
DAGSTAP
Uitgestel agv Reen en vol rivier
202102SOM Adventure Zone - Kloof Stap.
Organiseerder: Elsabé
Cullinan
SKUIF NOU NA Sat. 27 Feb 2021.
Almal wat bespreek het betaal het, dra net oor.
Dagstap R100 8.5 Km
2021/02/19 Vr. 2021/02/21 So. 202102MOS MOSAMANE ** - facebook
Organiseerder: Anna-Marie
Rosendal Basiskamp.
R370(R400)
2 Nagte. x+y Km
2021/03/02
Di. 19:00
  Algemene Jaarvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/02/27
Saterdag.
DAGSTAP 202102SOM Adventure Zone - Kloof Stap.
Organiseerder: Elsabé
Cullinan
Sowat 12Km Noord Oos vanaf Cullinan. Naby Little Eden.
Dagstap R100 8.5 Km
2021/03/06
Saterdag.
DAGSTAP 202104WON Erasmuskloof
Organiseerder: Dave
Erasmuskloof, Pretoria
Daar is ook 'n eetplek op die perseel vir die wat na die tyd wil verder saamkuier/eet.
Dagstap Stappers: R35 5,6.5 of 10km
2021/03/20 Sa.
Oorgedra vanaf 2020
2021/03/22 Ma.
Oorgedra vanaf 2020
202103KGA KGASWANE Reservaat - Summit Roete**
Naga & Witkruiskrans kampe.
Organiseerder: Marius
Rustenburg, NW.
R170(R200)+R20/motor+R40pp@hek
Rugsak(12)+
Slenterstap(12)
VOL.
2 nagte 25.3Km
2021/03/22 Maandag vakansiedag Menseregtedag      
2021/04/06
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/04/10 8:00
Saterdag.
DAGSTAP 202104WON WONDERBOOM
Organiseerder: Corrie
Pretoria Dagstap
R37 elkeen self.
Saambraai/kuier daarna. ~7 Km
2021/04/02 Vr
Goeie Vrydag
Oorgedra vanaf 2020
2021/04/05 Ma
Familiedag
Oorgedra vanaf 2020
202104SUN GOLDENGATE - Glen Reenen Kamp. Dagstappe **
Wodehouse, Cathedral cave, Brandwag, Eco-ravine, Boskloof.
Organiseerder: Marius
~Clarence
R425
Dagstappe.
Kampeer. 3 Staanplekke
3 dae. ~26Km totaal.
2021/04/27   Vakansiedag Vryheidsdag      
2021/05/01   vakansiedag Werkersdag      
2021/04/25 So.
Oorgedra vanaf 2020
2021/05/02 So.
Oorgedra vanaf 2020
20210SUN SUNGAZER
~Sandy Shoes. Uitsight, Edem, Langkloof, Rosendal,PaulRoux
Organiseerder: Marius
Paul Roux (VS)
Nou vol. Geen plek meer nie.
Rugsak/Slenterstap & kos voorsien.
R5770(R5860)
R6070(R6110)
7 nagte.
6 stapdae.
~115Km.
2021/05/04
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/05/08
Saterdag.
DAGSTAP 202105FAE FAERIE GLEN Pretoria
Organiseerder: Magda
Hadeda Trail: 2.3 km
Acacia Trial: 3.2 km
Kiepersol Trail: 4.2 km
Dagstap ... 2.3 / 3.2 / 4.2 Km
2021/05/09   vakansiedag Moedersdag      
2021/05/21
Vrydag
2021/05/23
Sondag
202105SOK KLIPKRAAL-Die Opstal.
Organiseerder: Dave
Heidelberg Basiskamp
R390 (R420)
2 dae ~20km Totaal.
2021/06/01
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/06/05
Saterdag.
DAGSTAP 202106SMU SMUTS HUIS (Oubaas)
Organiseerder: Dave
Pretoria Dagstap ... 2.3x2 Km
2021/06/16   vakansiedag Jeugdag      
2021/06/12
Oorgedra van 2020
2021/06/14
Oorgedra van 2020
202106BL1 BLYDERIVIER Canyon nature reserve stap.(AML)
Paradise-3km-Watervalspruit*-13.5km-Clearstream*-13.6km-Potholes
Organiseerder:Anna-Marie
Graskop / Gods window. Slenterstap
R975(R1020)
2.5 dae stap. 2nagte*
15Jun Verlof.
3+13.5+13.6Km
2021/06/13
Oorgedra van 2020
2021/06/15
Oorgedra van 2020
202106BL2 BLYDERIVIER Canyon nature reserve stap.(AML)
Paradise-3km-Watervalspruit*-13.5km-Clearstream*-13.6km-Potholes
Organiseerder:Anna-Marie
Graskop / Gods window. Slenterstap
R975(R1020)
2.5 dae stap. 2nagte*
15Jun Verlof.
3+13.5+13.6Km
2020/07/03 Sat. 8:00- 202107MOR MORELETA KLOOF
Organiseerder: Corrie
Moreletpa park
Pretoria
Gratis
toegang
Oggend Duiker : ~2.89 km+
Suikerbos: 3.32 km
2021/07/06
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/07/23 Vr.
Oorgedra van 2020
2021/07/25 So.
Oorgedra van 2020
202107DEV DE VOETPADKLOOF
Organiseerder: Magda
Middelburg Basiskamp, dagsirkels
R340(R370) as ons 18 is.
2 dae
Bergtente/EieKamp
9, 9.5 ,8,4 ,5Km opsies
2021/08/03
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/08/07 Vr. 2021/08/09 So. 202108WIN Kranskloof (Magaliesberg)
Organiseerder: Corrie
Magaliesberg
(naby Buffelspoortdam)
Basiskamp Geen Krag.
Plek vir 20.
3 opsies
2020/08/15.
Oorgedra vanaf 2020
2020/08/20
Oorgedra vanaf 2020
202108WAL WALVIS stap
Organiseerder: Elsabé
De Hoop natuurreservaat
Reeds Volbespreek en opbetaal. Maar sit jou naam op 'n waglys vir dalk 'n 2de groep.
Slenterstap
R3700(R3800)
Krat ingesluit.
5 dae
Plek vir 12
...
2021/09/04
Saterdag.
DAGSTAP 202109RIV RIVERSIDE
Organiseerder: Marius
Cullinan omgewing Dagstap Stap R50?
Piekniek R80?
Zebra roete?
2021/09/07
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/09/23.
2021/09/26
20209MOO Buffalo Gorge
Organiseerder: Anna-Marie
Middelburg Basiskamp 3 dae
12-15km,+++
R200 pppn
2021/10/02
Saterdag.
DAGSTAP 202010GRO GROENKLOOF
Organiseerder: Elsabé
Pretoria Dagstap ~R45? ~11km
2021/09/05
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/10/11.
2021/10/15
202110BA1 BAVIAANS **
Luiperd+CederFalls roetes.
Organiseerder: Dave
Willowmore
Uniondale
Slenterstap 5 dae 71Km
2021/10/18.
2021/10/22
202110BA1 BAVIAANS **
Luiperd+CederFalls roetes.
Organiseerder: Dave
Willowmore
Uniondale
Slenterstap 5 dae 71Km
2021/10/22.
Vrydag
2021/10/24
Sondag
202110KLI ROOIKRANS (Loskop/Vereana)
...
Organiseerder: Anna-Marie
Loskopdam/Verena
Middelburg area
Basiskamp
Dagstappe
2 dae 7.6, 11.4, 11.1Km
opsies
2021/11/02
Di. 19:00
  Maand vergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2021/11/06 Sat. 8:00-14:00 202111HED HEDIANGA farm
Organiseerder: Corrie
Olympus plotte, Pretoria ~R45
geldig vir 6 dae!
Oggend
4-5ure stap
10.2km(opsies van 5 of 15km ook)
2021/11/19.
2021/11/21
202111MOU MOUNTAIN SANCTUARY PARK
Organiseerder: Magda
Magaliesberg-Wes
Tussen Buffelspoort en Rustenburg
Basiskamp
TENTE
Dagstappe
2 dae Eie Tente. Kamp!
2021/12/04 Sa.   202112JEF Jaar-eind funksie
Organiseerder: Magda
?? ?? ?? R30 Kole, Tee, koffie, suiker en melk voorsien Kuier, Foto uitstalling, Prysuitdeling, braai en gesellig wees.
STAPROETE ORGANISEERDERS vir 2021
Naam Epos Sel
Elsabéduringe@elections.org.za082 320 3430
Anna-Marieamlotter15@gmail.com082 334 1323
Dave davidhale65@gmail.com084 614 1144
Corrieinfo@elaesthetica.com071 640 1854
Magdamagda@sabrina.co.za083 268 6841
MariusMariusStanderPTA@gmail.com083 305 6223
Die klubbestuur behou die reg voor om enige inligting op kort kennisgewing te verander.
Stappe mag gekanseleer word of geskuif word a.g.v te min belangstelling, besprekings probleme, weersomstandighede of enige ander rede (soos bv COVID19).
Opgedateer 2021/02/04, 2021/02/14, 2021/04/15 MST

Indien u enige inligting opmerk wat verkeerd is, kontak asb die webmeester.