Kontak Ons


Pos
Naam
Sel
Tel/Faks
Epos
Voorsitster 2019/2020 Wilna Moolman 082 804 2830 W:012 336 7557
F:086 620 6582
MoolmanW@dwa.gov.za
Onder Voorsitter 2019/2020 Anna-Marie Lotter 082 334 1323 W: amlotter15@gmail.com
Finansies, LedeLys & Webmeester 2019/2020 Marius Stander 083 305 6223 W:012 998 6267 MariusStanderPTA@gmail.com

Sien gerus die Lede bladsy vir meer inligting op die klub se lede.

BANKREKENING:

Alle inbetalings moet nou asb in ons STANDARD bank spaarrekening, 046171002 inbetaal word, in die naam van 'NOMADES'.
Die takkode maak nie saak vir Standardbank nie. Die Taknaam as jou bank dit vra is 'Castle Walk'.
As jou bank wel die takkode vra as 'n 6 syfer kode tik in : 014645.

Jy hoef nie 'n bewys van betaling te stuur nie, maak net seker jou verwysing is reg bv vir die Junie stap "2019Jun-PieterDeWet".
Jy is baie welkom om vir meer as een stap of persoon saam in te betaal, stuur dan net asb vir my (MariusStanderPTA@gmail.com) Epos met die opbreek daarvan en jou kontaknommer en die name van die persone op watter stap.


LEDEGELD
Beloop vanaf Februarie 2019 tot Januarie 2020 R150.00 per persoon.
Ons ook nou 'n Gesins paket. Die Hooflid betaal Slegs R260 per jaar en dan geniet hy Plus drie gesinslede ook die afslagprys op roetebesprekings.
Ons Maandelikste klubaand se saal, webtuiste en ander uitgawes word o.a. hieruit gedek.
Dan is daar ook die geskenke en pryse en die basiese instandhouding van ons bankrekening.

STAPFOOIE
Opbetaalde lede betaal R10 per persoon per nag ekstra bo-op die rou koste van die roete.
Nie-lede betaal R25 per persoon per nag ekstra bo-op die rou koste van die roete.
Sou 'n roete R150 pppn (per persoon per nag) kos en dit is 'n 2nag, naweek roete sal jou koste as volg bereken wees.
  Basis Koste  :    R150 x 2 nagte = R300.00
  Lid          :    R10  x 2 nagte, dus totaal sal wees R300+R10+ R10 = R320 per persoon.
  Nie-Lid      :    R25  x 2 nagte, dus totaal sal wees R300+R25+ R25 = R350 per persoon.	 

  STAPFOOIE is betaalbaar(tensy anders vermeld) OP DIE LAATSTE in die week van ons klubaand,
   dus die week waarin die eerste Dinsdag van die maand val. 
  Teen Vrydag oggend moet jou gelde dus op die bankstaat wys.
   Geen betaling, geen bespreking vir jou, en dan stap jy nie saam nie.
Hierdie ekstra fooi word gebruik om die Besprekings agente fooi, Bankfooie vir in en uitbetalings, hout, charcole, blitz ens. te dek vir die roete asook om die ander uitgawes te help dek.



Maandelikse byeenkomste gewoonlik die 1ste Dinsdag aand van die maand om 19:00. Terugvoer van vorige stap word gegee. Volgende staproetes kan bespreek word. Reelings vir volgende stap word uitgesorteer en daar word sommer net lekker saamgekuier. Geselekteerde fotos van Nomade stappe wat ingestuur word ook uitgedruk deur Wilna en ten toon gestel.

Ons Klubaande is ook nou al vanaf 4 Julie 2017, Gewoonlik die 1ste Dinsdag aand van die maand 19:00-20:15

by PRETORIA MARATHON KLUB (http://pretoriamarathonclub.co.za/) wat op die hoek van Thomas Edison en 8'ste straat, in Menlopark gelee is. Reg oorkant Menlopark Laerskool. Baie naby aan die Brooklyn teater en Hazel mark.



Baie dankie aan die klub vir die beskikbaarstelling van hul lokaal.

Is jy 'n nuwe lid, Wil jy lid word, vul dan onderstaande inliging asb in stuur dit aan ons.

Vul asb so volledig onderstaande inligting in en stuur die info na ons.
Baie dankie en hoop om jou gou te sien by een van maandbyeenkomste of op 'n staproete.
Onthou asb dat vir die Gesinspaket, elke persoon die vorm volledig moet invul.



ENKEL Lidmaatskap (R150 per jaar)
Gas of navraag alleen
GESINS Lidmaatskap(R260 per jaar)
HoofLid
GesinsLid


Datum(JJJJ/MM/DD):
Geboortedag: (JJJJ/MM/DD)
Belangrik ook vir mediese redes asb.
Naam:
Van:
Posadres:
Huisadres:

Huis Telefoon:
Werk Telefoon:
Selfoon:
Faks nommer:
Epos(Werk):

Voorkeur Epos
Epos(Priv):

Voorkeur Epos
Notas/Vrae:

Verkies Hut-Slaap
Verkies Tent Slaap
Verkies dagsirkels(net dagsakkie)
Lus vir Rugsakstappe
Ekstra Info/Stapervaring:

Naasbestaande wat gewoonlik nie saamstap nie (Naam):

Tel huis:
Verwantskap:
Selfoon:
Mediese fonds Naam:

Mediese fonds Lid Nommer:

Ek onderneem om deur hierdie kassie te merk, , dat :
  • Ek op eie risiko deelneem aan enige uitstappies/staproetes/funksies van die Nomades Voetslaanklub, voorheen bekend as die Nomades Bergklimklub.
  • Ek vrywillig die risiko of skade aan enige van my eiendom aanvaar.
  • Ek hiermee die Nomades Voetslaanklub, enige lid of gas daarvan en ook enige bestuurder van enige voertuig waarin ek vervoer word, vrywaar van enige skade wat ek mag ly as gevolg van enige gebeurtenis wat mag plaasvind tydens enige klub-uitstappie/funksie of enige handeling of versuim, verrig deur enige lid of gas van die klub of die gemelde bestuurder van die voertuig.


  • As jy sukkel om die Vorm in te vul en te Epos, laai dit HIER AF in PDF formaat, druk uit en vul in en Epos terug vir ons.

    Bladsy opgedateer 2019/08/14