Dokumente wat afgelaai kan word.


Meeste dokumente is in PDF formaat. U het in die meeste gevalle Adobe Reader nodig om die dokumente te lees.
Indien u oor Adobe Reader beskik nie, kan u dit HIER aflaai.
Die Microsoft Excel dokumente is sover moontlik in 2003 weergawe gestoor (.XLS) teenoor die nuutste weergawe wat (.XLSX) stoor.
So ook is Microsoft Word dokumente in meeste gevalle in 2003 formaat gestoor (.DOC), teenoor die nuwer weergawe (.DOCX)


Nomades nuusbriewe en staproete kaarte / Hoogteprofiele. 2019/07/10, 2019/10/18 MS